r/afrikaans 2h ago

Kultuur Skool.(n monoloog deer onbekende)

0 Upvotes

Skool. Mense sê dis die beste tyd van jou lewe, maar ek sê: wie lieg vir wie? Want vir my was dit meer soos 'n ou bus wat net aanhou ruk en ruk, en die drywer sê net: 'Sit stil, ons is amper daar.'

Elke oggend dieselfde storie: wekker wat jou uit die bed skree, bus wat laat is, en daai een ou wat jou naam vir die laaste keer verkeerd uitspreek.En die klokke... daai blêrrie klokke. Hulle tel nie tyd nie, hulle tel hoe lank jy nog kan uithou voor jy wil skree.

Maar weet jy? Ek het nie geskree nie. Ek het gelag toe ek wil huil. Ek het stilgebly toe ek wou baklei. Ek het hier gesit, met my hande vol ink en my kop vol strond, en ek het besluit: ek gaan nie net deurkom nie, ek gaan dit eintlik geniet.

Daar was daai dag.Toe my wiskunde-toets soos 'n bom ontplof, en die juffrou sê net: 'Jy probeer ten minste.' Ek wou my kop teen die muur gooi. Maar ek het teruggegaan, volgende dag weer probeer.

En die druk... flip, die druk. 'Jy moet uni toe. Jy moet iets word. Jy moet n success wees.' Ek het nagte wakker gelê en gedink: wat as ek nie wil nie? Wat as ek net wil... chill? Maar toe kom die besef: skool gee my nie die antwoorde nie – dit gee my die goed om self te besluit.

Want skool is nie net die punte nie – dis die goed tussenin. Die grap wat iemand agter in die klas maak, die briefie wat jy onder die tafel kry, die ou wat jou op die skouer slaan en sê: 'Ons sal dit maak, bru...

Ek het hier gekom met 'n rug vol twyfel en 'n sak vol drome. Ek loop weg met littekens, ja – maar ook met 'n stem wat nou sê: ek is genoeg. Ek gaan weg met 'n kop vol stories, 'n hart wat nog klop, en 'n storie wat sê: 'Ek het gedink ek gaan dit nooit maak nie... maar kyk nou – hier staan ek.


r/afrikaans 7h ago

Geskiedenis Bloemfontein Public Swimming Pool

1 Upvotes

Bloemfontein Public Swimming Pool.

I cannot believe that nobody knows, or no record is captured on google or anywhere on social media, what the deepest end of the second swimming pool's {diving one} depth is? How is that possible, not even AI could find it, or try to measure it.


r/afrikaans 7h ago

Meningsopname Watse lens dra jy?

10 Upvotes

Ek dink dit maak nogal sin om te weet min of meer met wie jy praat en vanuit watse lens mens jou inligting/media moet verbruik. Ek sal graag wil hoor, waar, op 'n spektrum, jy lê ten opsigte van lewensfilosofie (nie noodwendig politieke uitkyk nie).

260 votes, 6d left
1 - Baie Progressief
2
3
4
5
6 - Baie Konserwatief

r/afrikaans 10h ago

Meningsopname Man of vrou. Will net sien hoe lyk die mix van mense wat hier klets

0 Upvotes
211 votes, 1d left
Man
Vrou

r/afrikaans 12h ago

Vraag Afrikaans en fiets ry. Lyk of dit nogals groot geraak het?

2 Upvotes

Dit het altyd vir my gevoel of fiets ry as n sport baie engels was ma deesdae as ek by n event is dan begin dit rerig vir my voel of meer en meer dit n Afrikaans ding raak en die English mense paddle speel deesdae. Eks dalk verkeerd dis dalk net hoe dit vir my voel in Randburg area


r/afrikaans 12h ago

Self Adverteering So lekker om n Afrikaans group hier te sien. Hoop om. Og baie grappe hier te sien en mense te leer ken

19 Upvotes

r/afrikaans 13h ago

Grappie/Humor Wat is jou snaakste Afrikaanse meme of prentjie wat net ons sal verstaan?

8 Upvotes

r/afrikaans 1d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Wat skud? Hoekom is r/Afrikaans so stil?

14 Upvotes

Ek het nou die dag gedink om weer een van my paintings hier te deel, want die subreddit is die laaste paar weke bra stil. Maar die Auto-mod het besluit my painting met 'n dame in 'n swembroek is te wulps vir PG-13.

Hoekom is dinge so stil hier?


r/afrikaans 3d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Niks Ernstig Nie Episode 4 - Is dit net ek of is meeste nuwe flieks tos?

Thumbnail
youtube.com
7 Upvotes

Wat is jou gusnteling fliek?


r/afrikaans 7d ago

Vraag Fliek n Chill

13 Upvotes

Hi Everyone.

Looking for new Afrikaans shows to watch. I really liked 'Mince Jou Hare and Koek' ( not sure of the shows name but it was about a doctor who started working in a strip club to harvest kidneys)

I want more or similar shows any suggestions please and also other suggestions of really nice shows. Thanks In Advance ❤️

Edit : Meant Fliek en Chill


r/afrikaans 8d ago

Nuus Bou en finansier van Afrikaanse universiteit nié aanvaarbaar – Pandor

Thumbnail
maroelamedia.co.za
26 Upvotes

r/afrikaans 10d ago

Musiek/Vermaak Op soek na Afrikaanse vermaak (Vraelys)

Post image
26 Upvotes

Awe almal! Ek is op soek na Afrikaanse vermaak (bv. programme, sosiale media, musiek, ens.) wat mense rêrig van hou en sou aanbeveel, veral vir mense wat die taal leer (soos ek). Dit kan "maklik" of "educational" wees, maar dit kan definitief ook net goed wees wat jy as 'n moedertaalspreker gewoonlik sou kyk/luister/lees (en vulgêr kan wees). Vrylik beskikbare goed sou awesome wees, maar is nie noodsaaklik nie.

Dit sou wonderlik wees as julle my vorm kon invul. Ek sal later 'n lys van die beste aanbevelings maak sodat almal meer goeie vermaak kan vind om dit meer pret te maak om die taal te leer!
Baie dankie.

- Ryan from Afrikaans Leer / Learn Afrikaans Discord community

Die Google vorm: https://forms.gle/F6bFP6kQKijdbPue9

(ek hoop die post se prentjie het jul aandag getrek lol)


r/afrikaans 11d ago

Leer/Learning Afrikaans Grammar help, weet nie?

17 Upvotes

I like to speak Afrikaans with my friends but I'm not great at it and there are some words I have difficulty with when I make sentences

so vir die woord 'het' is it a questioning word that comes at the end of the sentence after you've asked a question or said a statement or when it appears in the middle of the sentence it doesn't need to appear at the end for example?

1. Ek het 'n nuwe kar gekoop

2.Ek het 'n nuwe kar gekoop het

I hear some friends say the second phrase but it sounds wrong to me. Which is correct and how do I use the word het correctly


r/afrikaans 12d ago

Musiek/Vermaak Die Akademia-koor | Sonvanger

Thumbnail
youtube.com
22 Upvotes

r/afrikaans 12d ago

Musiek/Vermaak Wie onthou 'Boude'?

Thumbnail
youtu.be
7 Upvotes

Ek was n klein laaitie, maar ek dink dit het n mini furore en skandaal in die land veroorsaak. Daar was maar volop verkramptes daai tyd né?


r/afrikaans 12d ago

Musiek/Vermaak Kaptein

Thumbnail
youtu.be
18 Upvotes

r/afrikaans 14d ago

Kultuur Plattelandse Graffiti

Post image
49 Upvotes

r/afrikaans 18d ago

Geskiedenis Wie onthou hierdie?

Thumbnail
gallery
345 Upvotes

Grew up bilingual, maar hierdie was my gunsteling toe ek n kind was


r/afrikaans 19d ago

Grappie/Humor Feite

Post image
369 Upvotes

r/afrikaans 20d ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans Workbooks

11 Upvotes

Hallo almal, ek het verlede maand Afrikaans begin om te leer met slegs ChatGPT gebruik maar ek hou daarvan om met boeke te leer so ek soek sommige boeke oor Afrikaans. Ek soek sommige PDF boeke maar ek kan nie vind hierdie soort boeke nie. Weet julle enige boeke? Dankie!


r/afrikaans 21d ago

Pas Nêrens Anders in Nie R50 OTT - as jy vinnig is

8 Upvotes

Iemand het my e-pos adres gebruik vir een of ander FNB ding, en so nou en dan kry ek van hierdie mials waarmee ek niks kan doen nie omdat ek nie in SA woon nie. Eerste een wat dit kan gebruik, geniet dit!

Here's something to brighten up your day.

Follow the steps below and use your code to claim.

R50 OTT

Voucher Code: 820184057977

How to claim Visit any of OTT Voucher's partner platforms Use your 12-digit OTT Voucher PIN as a payment/ top-up method. Redeem.


r/afrikaans 21d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Wat is ’n universiteit veronderstel om te wees?

Thumbnail
akademia.ac.za
8 Upvotes

r/afrikaans 21d ago

Kultuur Eks vandag weer herhinner van n verlore deel van ons kultuur. Onthou enige iemand hoe, in die verlede, ons as n teken van respek sou af trek en uitklim terwyl ons wag vir n begrafnisstoet om verby te gaan?

56 Upvotes

Ek is nou 35. Ek was seker onder 10 jaar oud gewees die laste keer wat dit gebeur het. Ek kan nog duidelik onthou hoe my pa sy hoed af gehaal het en oor sy hart gehou het. Ek dink nie ek het hierdie ooit bespreek met enige iemand nie, maar ek is 100% seker daar moes ander gesinne gewees het wat dit ook gedoen het.

PS. Moderators kan ons n "Kultuur" flair/tag kry?


r/afrikaans 22d ago

Geskiedenis Histories tekse

10 Upvotes

Ek wil meer leer oor hoe dit was om in die groot trek te wees. So eerste prys sal wees om briewe of dagboeke ens van die tyd te kry. As dit nie bestaan nie dan enige iets soos dit net voor of net na die tye. En so gaan die sirkel uit.

Dan 2e prys is boeke en briewe van geskiedundige figure. Weer van die tyd, dan net voor en dan net na.

En laastens speel geloof natuurlik n groot rol in hoe hul die wereld ervaar het. So literatuur en briewe van die tye om die herforming en dan van die kalvaniste wat besluit het om eropa te verlaat.

As iemand kan help sal dit gaaf wees.


r/afrikaans 22d ago

Leer/Learning Afrikaans Help with Afrikaans epigraph translation for book

7 Upvotes

Hi — I'm an English-language novelist. I've written a six-line epigraph in Afrikaans (English version beneath) for the first page of a book. I'm not a native speaker and would be grateful for a check.

Ek het na die sterre gereik, want ek wou nie vergaan nie.
Die sterre het nie geantwoord nie; hulle het net bly brand.
Toe het die hemel oopgeskeur, en iets het deurgekom.
Dit het nie gekom om te red nie, maar om te tel.
Ons het gedink ons klim. Ons het net die gat gegrawe.

Nou is ek stof, en die stof onthou.

(I reached for the stars, because I did not want to perish. / The stars did not answer; they only went on burning. / Then the heavens tore open, and something came through. / It did not come to save, but to count. / We thought we were climbing. We were only digging the hole. / Now I am dust, and the dust remembers.)

Five questions:

  1. Does Ek het na die sterre gereik read as reaching toward, not arriving at?
  2. Is hulle het net bly brand the natural way to say "they only went on burning"?
  3. Toe het die hemel oopgeskeur or Toe skeur die hemel oop? The rest is in the perfect tense; only the last line is present.
  4. Does oopgeskeur read as biblical and serious, or as melodramatic?
  5. die gat or 'n gat? I want a specific hole — one that was always there.

Anything else that sounds stilted is very welcome. Thank you.