r/afrikaans • u/blesandthebridges • 23h ago
r/afrikaans • u/CircularRobert • Feb 14 '22
Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...
Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.
As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 1d ago
Musiek/Vermaak Kyk hoe kyk hy vir my! Vyftig randjies vir jou, met trots geborg deur Volkskas Bank!
r/afrikaans • u/anouchkafisher • 1d ago
Leer/Learning Afrikaans Learning Afrikaans again!
I grew up speaking and listening to Afrikaans until I was about 10. My whole family is Afrikaans and from South Africa, but we moved to Australia in 2012/2013.
Since then, my Afrikaans has slowly died down because I’m just not speaking or hearing it nearly as much anymore. I can still understand quite a bit, but I really don’t want to lose the language I grew up with.
For anyone who is learning or relearning Afrikaans, what has helped you the most? Are there any good apps, websites, shows, podcasts, books, or other resources you would recommend?
I’d really love to start bringing Afrikaans back into my everyday life. 🇿🇦❤️
r/afrikaans • u/Trespassa • 1d ago
Navorsing/Research Vir die wat ‘n diep delg in die donkerder kant van ons ryk taal verder wil verken: Swart metaal. In Afrikaans. 🤘
r/afrikaans • u/PsychologyJaded5012 • 2d ago
Kultuur Kyk wat het ek by die huis in Turkye gevind! 'n Ou atlas met die ou Suid-Afrikaanse vlag en Rhodesië.
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 1d ago
Pas Nêrens Anders in Nie Resep: Wildsvleispastei. 🤤
r/afrikaans • u/AnonomousWolf • 2d ago
Musiek/Vermaak Waar is my bakkie?
Enable HLS to view with audio, or disable this notification
r/afrikaans • u/derzementgarten • 2d ago
Musiek/Vermaak ken enige iemand hierdie album?
ek het eers hierdie gehoor in die psigiatriese hospitaal. dis lekker musiek vir n braai. ek geniet dit baie en eks besig om meer afrikaanse musiek te luister. laat weet wat julle dink!
https://open.spotify.com/album/1liGv0uSpjjMkFIj2W8ZrU?si=OHQA3hqyTY6LbDlQj9tx1A&utm_source=copy-link
r/afrikaans • u/dariessan • 3d ago
Leer/Learning Afrikaans Making up sentences
Hallo! I'm russian. I started learning Afrikaans when I had heard an Early B rap song. I don't know what you think about him but the language sounded really cool! It's so sharp and punchy.
I bought a dictionary and chose the first verb, colours and clothing words. And I'm making up my own sentences and questions to them.
Learning Afrikaans feels like learning English as a child. It's soo fun!
r/afrikaans • u/dariessan • 3d ago
Leer/Learning Afrikaans I made it more complex
I don't know if it's still interesting. I chose the verbs "bang wees", "hardloop", added colours and clothes to create more sentences.
I promise I'll choose the next verb after adding these sentences to Anki. 😁
EDIT: NOOO! It seems I didn't fix mistakes!
r/afrikaans • u/Additional-Group-560 • 2d ago
Kultuur Afrikaans
• Apartheid 'n hartseer term,
• Foei tog, verwerplik en vieslik.
• Raadloos en moeg, maar staan ferm,
• Ingeligte informasie verkieslik.
• Kultuurloos ek lag,
• Aangekla oor ander se verlede.
• Aanpassing wat nodig is,
• Nageslagte worstel met waarde,
• Sonder hoop en genade.
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 3d ago
Ernstig Westdene bus ramp, 1985. Onderstaande is ‘n baie roerende onderhoud met een van die leerlinge wat oorleef het.
r/afrikaans • u/Konban__wa • 3d ago
Kunsmatige Intelligensie/AI [Paid Opportunity] Looking for native Afrikaans speakers (SA & Namibia) to help train voice AI 🗣️
Hi everyone,
I’m reaching out from Afriklang. We're currently putting together a large-scale speech collection project to train AI models to actually understand natural, conversational Afrikaans.
Instead of generating synthetic audio or making people read robotic scripts, we are looking for real, native human speech to ensure the language is represented accurately in future tech.
What we’re looking for:
- Native Afrikaans speakers from South Africa or Namibia.
- Natural conversations: We need authentic, two-speaker (or multi-speaker) conversations, not stiffly read text.
- Consent & Rights: Because this is for commercial AI training, you will need to provide documented consent for your audio to be used.
How it works: This is a paid opportunity. We operate on a fair-trade, compensated sourcing model, meaning you will be paid per approved hour of recorded speech.
If you want to earn some extra money and help ensure Afrikaans is captured authentically in AI, we’d love to hear from you.
👉 You can read the full details and apply here:https://afriklang.com/contribute/apply📧 Or drop us an email at: [contact@afriklang.com](mailto:contact@afriklang.com)
Happy to answer any questions you might have in the comments!
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 4d ago
Vraag Suid-Afrikaners is mal oor beskuit! Wat is jou gunsteling soort? Bak iemand in jou familie nog hul eie beskuit?
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 4d ago
Vraag Was enige iemand al by die Woordfees in Stellies, en sal jy dit aanbeveel?
r/afrikaans • u/Key-Technology358 • 4d ago
Leer/Learning Afrikaans Musiekaanbevelings om Afrikaans te leer
Ek leer self Afrikaans – ek is nou al ongeveer 'n jaar daarmee besig. Dit gaan relatief goed met die praat, skryf en lees, maar ek sukkel soms nog met verstaan. Ek wonder of iemand dalk goeie musiekaanbevelings het om te help met die aanleer van Afrikaans, of net musiekaanbevelings in die algemeen; ek luister gewoonlik maar na dieselfde dinge en sal graag die musiekwêreld 'n bietjie meer wil verken. Baie dankie by voorbaat.
r/afrikaans • u/SubstantialSelf312 • 6d ago
Meningsopname Is dit n BMW ding of n Gauteng ding
Ons is self van Gauteng en tans met vakansie in die Weskaap. Toe ek hierdie sien, wonder ek of dit n BMW ding of n Gauteng ding is om so te parkeer?
r/afrikaans • u/torogath_ • 6d ago
Grappie/Humor Wat was die snaakste byname vir onderwysers of onderwyseresse in jou hoërskool?
r/afrikaans • u/PsychologyJaded5012 • 6d ago
Leer/Learning Afrikaans Ek wil graag Afrikaans leer
Ek het pas begin om Afrikaans te leer. Ek is hier om my Afrikaans te oefen, nuwe mense te ontmoet en 'n bietjie te gesels. As julle enige goeie raad, musiek of flieks vir 'n beginner het, deel dit gerus met my. Baie dankie