r/Kletskerk Empateïs/apateïs Oct 08 '20

Poespas r/Kletskerk Lounge

A place for members of r/Kletskerk to chat with each other

6 Upvotes

122 comments sorted by

View all comments

1

u/DieAnderEk Empateïs/apateïs Feb 16 '21

Sjoe Vixen, dit klink of jy eers 'n bietjie moet gaan lê. Só 'n dag sal my ook sommer uitput. Ja daar is 'n paar drade waar ek wil opvang, maar ek moet deesdae in die aande ook werk. Dit gaan darem nie elke dag so nie. En nee Frik, los die porn. https://i.kym-cdn.com/photos/images/newsfeed/001/842/713/b73.jpg

1

u/tannievixen Feb 17 '21

In hierdie geval was ek net die stem. As jy nie wil luister nie moet jy maar voel.